A4 Bybel Inkleurprente
R0,00
Elke inkleurprent bevat ’n ander Bybelvers, spesiaal gekies om geloof, waardes en begrip te versterk. Hierdie prente is ideaal vir huisonderrig, Sondagskool, by die skool of sommer net vir lekker inkleur. Die doel is om God se liefde en waarheid op ’n eenvoudige, visuele manier met jong leerders te deel, terwyl hulle kreatief kan wees en belangrike Bybelwaarhede aanleer.
Categories Bybel/Bible, Freebies
Tags Bible, bybel, inkleurprente
Share with friends :
Related products
-
Freebies
Graad 1 – Pret pakkie 2
R20,00Original price was: R20,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart









