3D vorms werkkaarte
3D Objekte Werkkaarte
R12,00 Original price was: R12,00.R5,00Current price is: R5,00.
Help u leerder om 3D objekte te leer deur die volgende oefeninge wat in die produk is. Die produk sluit in werkkaarte en ‘n memorandum:
1. A4 Plakkaat met verskillende 3D objekte en hul name.
2. Pas die woorde in die blok by die regte 3D objekte.
3. Teken die volgende 3D objekte.
4. Voltooi die tabel. Vul in die naam van die vorm, aantal vlakke en aantal sye van die 3D objekte.
5. Vul die aantal hoekpunte in die tabel in vir elke 3D objekte
Produk sluit antwoorde in en bestaan uit 7 bladsye.
Share with friends :
Related products
- Graad 4
A3 Muurkaarte – Grade, maande van die jaar en wiskundige horlosie
R5,00Original price was: R5,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart






