2D Vorms werkkaarte

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

Totaal 4 bladsye werkkaarte en ‘n memorandum. Die produk sluit die volgende in:

  1. A4 plakkaat met al die verskillende vorms en hul name.
  2. Benoem en herken van verskillende vorms.
  3. Teken van vorms.
  4. Identifiseer of vorms geboe of reguit sye het.
  5. Voltooi tabel volgens hul aantal hoeke, sye en simmetrielyne.
  6. ‘n Soek speletjie wat handel oor vorms.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.