2D vorms en alledaagse items wat dit verteenwoordig
R20,00
Die groote van die muurkaarte is A4 en die produk bestaan uit 14 muurkaarte van die volgende vorms:
Sirkel
Half sirkel
Vierkant
Reghoek
Ster
Maan
Hart
Ovaal
Driehoek
Ruit
Vyfhoek
Seshoek
Agthoek
Trapesium
Die prente wat gebruik is in die produk word beskerm deur kopiereg en is voorsien deur EduClips.
Category Muurkaarte
Tags 2D vorms, vorms