R0,00
Ek het die aktiwteit met my dogter gedoen vir ekstra oefening vir die getalle 1-10.
Ons het die volgende stappe gevolg:
- Kleur die getalnaam en die getalsimbool dieselfde kleur in
- Knip uit
- Pak die getalnaam en getalsimbool langs mekaar op ‘n karton. Byvoorbeeld die getalsimbool 1 by die getalnaam een.
- Plak dan vas.




