Skoenlapper Klaskamertema PAKKET

R70.00

Die produk bestaan uit:
Kleure
Emosies
Posisies in die ruimte
Getalle 0-10
A3 deurplakkaat – Editable
Naamkaartjies – Editable
Maande van die jaar
Dae van die week
Alfabet
A3 weerkaart
2D vorms
3D voorwerpe
A4 tafelblad
CLIPART vir persoonlike gebruik – Kopiereg voorbehou.

Installeer asseblief die fonts wat aan u voorsien is voordat u die deurplakkaat en die naamkaartjies wil “edit”. Save die word document na PDF formaat voordat u dit print.

Die prente vir die alfabet en emosies is voorsien deur Educlips Clipart.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.