Kleurvolle Tema – Potlode en Hande
R50,00
Die kleurvolle potlode en hande tema bestaan uit:
- Kleure + opskrif A4
- Klasreels + opskrif A4
- Maande van die jaar A3
- Dae van die week A3
- 2D vorms A3
- 3D objekte A4 + opskrif A4
- Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif A4
- A3 weerkaart
- Drukskrif vlaggies a-z
- Lopende skrif vlaggies a-z
- 6x Editable naamkaartjies
- Deurplakkaat – Editable A3
- 1x Editable A4 opskrif
- 2x Editable voorblaaie A4
- Alfabet A4 + opskrif
- A3 Digitale tyd muurkaart – 24 hour clock – 24 uur horlosie
- A3 Teenoorgesteldes
- A3 Leestekens
- Meervoude A4
- 1x A3 tafelmat
- 2x A3 Woordsoorte muurkaarte
- Vlaggies 10 tot ‘n 100 ( Tel in 10’e, 100’e tot by 1000) – 2 vlaggies op ‘n A4
- Klanke: Vokale, Dubbelklanke, drieklanke en oe, ei, ui, ou, oe en ie
- Emosies + opskrif A4
- Verskillende seisoene muurkaarte + opskrif A4
- A3 200 getalleblok
- Verskillende kleure handjie clipart – Slegs vir persoonlike gebruik in die klaskamer
- Verskillende kleure potlode clipart – Slegs vir persoonlike gebruik in die klaskamer
- Motiverende sirkels met motiverende woorde
Share with friends :
Related products
-
Ander/Other
Kleurvolle en glitter A3 weerkaart
R10,00Original price was: R10,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to cart














































