Graad 1 Lewensvaardigheid muurkaarte – Kwartaal 2
R60,00
Neem asseblief kennis dat die tema gestuur word as ‘n “zip-folder” wat dan op u rekenaar “extract” moet word, omdat daar so baie dokumente is.
Die tema bestaan uit:
- Hoe kan familie vir mekaar omgee
- 2 verskillende tipe My familie muurkaarte in A3 grootte
- 3 muurkaarte van baba boetie, baba sussie, boetie, sussie, mamma, pappa, ouma en oupa
- Hoe kan ek my lyfie gesond hou?
- Gevare binne en buite die huis
- Leer die polisie se nommer
- Vreemdelinge
- Wat doen ek as ek alleen by die huis is?
- My lyfie – “ja en nee-gevoel”
- My beendere
- Dele in my liggaam wat my help asemhaal
- Hoe kan ek water skoon en drinkbaar maak?
- Sintute
- My liggaam wat uit die volgende produkte bestaan:
- 1x A3 muurkaart van al die liggaamsdele A3 (KLEUR)
- 1x A3 dogter muurkaart van my liggaam (KLEUR)
- 1x A3 seun muurkaart van my liggaam (KLEUR)
- 1x A4 dogter muurkaart van my liggaam (KLEUR)
- 1x A4 seun muurkaart van my liggaam (KLEUR)
- 1x A3 dogter muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
- 1x A3 seun muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
- 1x A4 dogter muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
- 1x A4 seun muurkaart van my liggaam (SWART & WIT)
- 23 Flitskaarte van liggaamsdele – KLEUR
- 24 Klein kaartjie van liggaamsdele – SWART & WIT
- 24 Klein kaartjie van liggaamsdele – KLEURDie prente wat in die produk gebruik is word beskerm deur kopiereg en is gemaak deur Educlips Clipart.
Category Graad 1 - Kwartaal 2


























