Alfabetmuurkaarte
R10,00
Hierdie A4 alfabetmuurkaarte help kinders om die letters van A tot Z maklik te herken en onthou. Elke letter word duidelik gewys in hoof- en kleinletters (Aa), wat vroeë lees- en skryfvaardighede ondersteun. Daar is ook ‘n bypassende woord en prent vir elke letter.
Perfek vir klaskamers, tuisonderrig of ’n kind se kamer – ’n eenvoudige en effektiewe hulpmiddel vir vroeë leer.
Category Alfabet/Alphabet
Tag alfabet
Share with friends :
Related products
- Alfabet/Alphabet
GRATIS A4 Pastel alfabetmuurkaarte / FREE A4 Pastel alphabet posters
R0,00 Add to cart









