Welkom in Graad 1 boekie A4

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

Die boekie bestaan uit:

  1. Inkleur voorblad: Welkom in Graad 1
  2. ‘n Bladsy waar leerder die volgende inligting kan invul en teken: My naam is, My juffrou se naam is, ek is ___ jaar oud, my gunsteling kleur is, my gunsteling dier is, ek hou van (Teken waarvan hul hou) en Dis hoe ek lyk in my nuwe skoolklere.
  3. ‘n Legkaart wat leerders inkleur, uitknip en weer kan plak op ‘n karton.
  4. ‘n Blad waar hulle getalle 1-10 moet natrek en die prente moet tel.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.