Simbole – Kleur en Swart & Wit (PNG formaat)
R10,00
- Die produk bestaan uit 32 kleur en 28 swart en wit simbole.
- Dit is in png formaat. Elke prentjie kan mens copy en paste in jou dokument in. Jy kan die prent trek volgens die grootte wat jy dit graag wil he.
- Dit kan gebruik word waar leerders hulle tasse ophang of bere, op hul tafel ensovoorts.
- Dit is in “zipped folder” formaat en mens moet dit op extract op jou rekenaar.
Share with friends :
Related products
-
Graad R
Seisoene werkboek
R30,00Original price was: R30,00.R15,00Current price is: R15,00. Add to cart









