🦔Krimpvarkie Klaskamertema🧡💛
R100,00
Die krimpvarkie-tema sluit in:
Kleure + opskrif A4
Klasreëls + opskrif A4
- Emosies + opskrif A4
Maande van die jaar + opskrif A4
Dae van die week + opskrif A4
2D vorms + opskrif A4
3D objekte + opskrif A4
Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif A4
A3 Weerkaart 2026-2028
Alfabet vlaggies a–z
Lopende skrif vlaggies a–z
6x Editable naamkaartjies
A3 Editable Deurplakkaat
1x A4 Editable opskrif
Alfabet + opskrif
A3 Rangetalle
A3 Getalkombinasies
A3 Sigwoorde
Klanke oe, ui, ei, ou, ie, eu, vokale, dubbelklanke
Getalle 0–20 + opskrif
Posisies in die ruimte + opskrif A4
Twee tipes seisoene plakkate + opskrif A4
A3 200-blok
Verskillende krimpvarkie-kringprente – Slegs vir persoonlike gebruik in die klaskamer
A3 24 uur horlosie + wysers
A3 Massa, lengte en kapasiteit
A3 Maaltafels
A3 Deling
- A4 blokkie: 10-blokke van 10–90, 100-blokke van 100–900 en ’n 1000-blok
- Getallyn 0–100


























































