Pikkewyne klaskamertema

Original price was: R100,00.Current price is: R80,00.

Die pikkewyn tema bestaan uit:

  1. Kleure + opskrif A4
  2. Klasreels + opskrif A4
  3. Maande van die jaar + opskrif A4
  4. Dae van die week + opskrif A4
  5. 2D vorms + opskrif A4
  6. 3D objekte + opskrif A4
  7. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif A4
  8. Teenoorgesteldes A3
  9. A3 weerkaart 2025-2027
  10. Drukskrif vlaggies a-z
  11. Lopende skrif vlaggies a-z
  12. Gewone vlaggies
  13. Welkom vlaggies
  14. 4x Editable naamkaartjies
  15. 2 verskillende tipe deurplakkate – Editable A3
  16. 1x Editable A4 opskrif
  17. Alfabet + opskrif
  18. 1x A4 + A3 tafelmat
  19. A3 rangetalle
  20. A3 sigwoorde
  21. Klanke: Dubbelklanke, drieklanke en oe, ei, ui, ou, oe en ie
  22. Emosies + opskrif A4
  23. Getalle 0-20 + opskrif
  24. Posisies in die ruimte + opskrif A4
  25. 2 verskillende tipe seisoene muurkaarte + opskrif A4
  26. Getallelyn 0-30. Plaas die A4 muurkaarte langs mekaar om die getallelyn te vorm

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
R5,00You save 50%
R0,00You save 0%