isiXhosa Pakket
isiXhosa Pakket
R45.00
Die pakket bestaan uit die volgende –
1. Dae van die week flitskaarte, werkkaart en Engels na isiXhosa en Afrikaans na isiXhosa tabelle.
2. Maande van die jaar flitskaarte, werkkaart en Engels na isiXhosa en Afrikaans na isiXhosa tabelle.
3. Kleure muukaarte, werkkaarte en Engels na isiXhosa en Afrikaans na isiXhosa tabelle.
4. Syfers muukaarte, werkkaarte en Engels na isiXhosa en Afrikaans na isiXhosa tabelle.
5. My liggaam muukaarte, werkkaarte en Engels na isiXhosa en Afrikaans na isiXhosa tabelle.
Category Afrika Tale
Tag isixhosa