Posisie in die ruimte muurkaarte — Zebra tema A5 + A4
Posisie in die ruimte muurkaarte — Zebra tema A5 + A4
R5,00
Leer 7 verskillende posisies vir die leerders:
- Die zebra staan voor die boom.
- Die zera staan agter die boom.
- Die zebra staan links van die boom.
- Die zebra staan regs van die boom.
- Die zebra staan IN die water.
- Die zebra staan TUSSEN die bome.
- Die voel sit OP/BO-OP die zebra se kop.
Categories Klaskamertemas, Muurkaarte, Sebra/Zebra
Tags Posisie in die ruimte, zebra
Share with friends :
Related products
-
Muurkaarte
Kommunikasie – Verlede tot hede
R10,00Original price was: R10,00.R5,00Current price is: R5,00. Add to cart -
Klaskamertemas
Uile Verjaarsdae Muurkaarte
R40,00Original price was: R40,00.R20,00Current price is: R20,00. Add to cart