Natuurwetenskap & tegnologie Assessering kwartaal 3
Graad 4 -Natuurwetenskap & tegnologie Assessering kwartaal 3
R0.00
Sluit in 4 assesserings + Memorandum + Rubrieke
Dit bestaan uit:
1. Energie van die son. Leerders moet n eksperiment uitvoer met ‘n termometer en moet dan ‘n verslag skryf oor hul resultate.
2. Energie-ketting/voedselketting – Leerders teken hul eie voedselketting.
3. Energie om ons – Leerders moet verskillende bronne van energie op ‘n prent identifiseer en inkleur. Daar is ook vrae oor die prent.
4. Beweging en energie – Leerders moet hul eie musiekinstrument maak wat bewegingsenergie gebruik volgens die tegnologiese proses.
Categories Freebies, Graad 4, Graad 4 - Ander Produkte, Graad 4 - Kwartaal 4
Tags assessering, kwartaal 3, Natuurwetenskap, tegnologie